# ‘n Senior ekonoom van FNB, Thanda Sithole, sê korttermyn-mynboubedrywighede bly onder druk oor volgehoue onsekerheid terwyl groei wêreldwyd steeds traag is. Volgens Statistieke Suid-Afrika het die land se mynbouproduksie in April met 7,7-persent gedaal in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar, wat die sesde agtereenvolgende maand van inkrimping aandui. Sithole sê die mediumtermyn-vooruitsigte moet ondersteun word deur voortgesette infrastruktuurhervormings, veral in energie en logistiek:
FNB-ekonoom sê SA se mynboubedrywighede bly onder druk weens wêreldwye onsekerheid [KLANK]
ENG ThandaonMining