# ʼn Senior FNB-ekonoom, Koketso Mano, sê met die oes van somergewasse in volle swang sal die jongste verlaging van die brandstofprys boere se winsgrens verhoog omdat dit ongeveer 13-persent van graanboere se insetkoste uitmaak. Albei grade petrol kos vyf-sent per liter minder terwyl die dieselprys met 37-sent per liter daal. Mano sê die sitrus-uitvoerseisoen is ook op dreef en sal voordeel trek omdat vervoerkoste van plase na hawens verlaag word:
FNB-ekonoom sê laer brandstofprys sal finansiële druk op landbou verlig [KLANK]
ENG KoketsoonFuelCut