# FNB senior-ekonoom, Siphamandla Mkhwanazi, sê die werk wat tans gedoen word, is nie genoeg om Suid-Afrika se diep infrastruktuuragterstand aan te spreek nie, terwyl bestellings net ‘n effense verbetering vorentoe aandui. Mkhwanazi sê data van Statistieke Suid-Afrika wys dat die werklike waarde van konstruksiewerk met 3,4-persent jaar-op-jaar in die vierde kwartaal van 2024 gedaal het, vanaf ‘n 3,6-persent jaarlikse afname in die derde kwartaal van 2024
FNB ekonoom sê huidige werk nie genoeg om infrastruktuuragterstand aan te spreek nie [KLANK]
ENG SiphamandlaonBacklog