# FlySafair sê meer as 90-persent van sy geskeduleerde vlugte verloop soos normaal na sy vlieëniers sedert Maandag begin staak en groot ontwrigting veroorsaak het. Minstens 26 vlugte is gekanselleer na vlieëniers op die nippertjie nie opgedaag het nie. Die hoofbemarkingsbeampte, Kirby Gordon sê onderhandelings met die vakbond Solidariteit wat onder leiding van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie geskied, hervat môre. Hy benadruk die lugdiens is spyt oor die ontwrigting:
FlySafair se vlugte geleidelik weer op skedule te midde van vlieënierstaking [KLANK]
ENG-GordonOnFlights