Skip to content

Flynn getuig korrupsie bemagtig georganiseerde misdaad [KLANK]

# Die Valke se hoof van ernstige georganiseerde misdaad, Hendrik Flynn, het aan die Madlanga-kommissie gesê georganiseerde misdaad kan nie sonder korrupsie funksioneer nie. Hy het getuig oor die kokaïendiefstal in Port Shepstone in 2021, waar 541-kilogram uit polisieberging gesteel is. Flynn sê korrupsie bemagtig misdaad-netwerke, waarmee onwettige goedere op wettige markte verskyn. Hy het bygevoeg dat swak beheermaatreëls en tussengangers help om onwettige opbrengste as wettige inkomste te verbloem:

ENG-FlynnOnCorruption