Skip to content

Fish Mahlalela lei tussentydse raad van Mpumalanga Toerismeagentskap [KLANK]

# Die tussentydse raad van die Mpumalanga Toerisme- en Parke-agentskap sal onder voorsitterskap staan ​​van die voormalige adjunkminister van Toerisme, Fish Mahlalela. Die LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Jesta Sidell, sê die agentskap staar bewerings van korrupsie, wanadministrasie en nepotisme in die gesig. Sidell sê Mahlalela se nasionale en provinsiale ervaring sal help om die entiteit te stabiliseer en Mpumalanga se toerismebedryf te herstel, aangesien die natuurreservate in ‘n haglike toestand is:

ENG-SidellOnMahlalela