Skip to content

Fine Wine Fellow kondig verkryging van Norman Goodfellows aan [KLANK]

# Fine Wine Fellow het die verkryging van Norman Goodfellows aangekondig. Dit is een van Suid-Afrika se mees gerespekteerde voedsel- en drankverspreiders en kleinhandelaars van goeie wyne en spiritualieë. Goodfellows-woordvoerder, Jeanri-Tine van Zyl, sê verspreider se oorsprong dateer terug na 1976, toe Norman Kramer een van Suid-Afrika se eerste spesialis-drankwinkels geopen het. Hy sê hul kliënte en vennote sal grootliks baat vind by hierdie nuwe hoofstuk:

AFR Jeanri-TineonAcquisition