# Finansiële raadgewers waarsku teen vroeë pensioenonttrekkings terwyl die tweede fase van die tweepot-stelsel in Maart afgeskop het. Hoewel sommige mense weer geld onttrek of dit die eerste keer doen, sê kenners dat dit ernstige langtermyn-gevolge kan hê. Die nasionale skuldraadgewer Samantha Moyana het met die SABC gepraat en mense aangemoedig om slegs hul aftreefondse te gebruik in gevalle van dringende en ernstige finansiële nood:
Finansiële raadgewers waarsku teen gereelde en onnodige pensioenonttrekkings [KLANK]
ENG-MoyanaOnTwoPot