Skip to content

Finansiële owerheid versoek leiers om integriteit voor wins te plaas [KLANK]

# Die kommissaris van die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor, Unathi Kamlana, het leiers versoek om etiek bo wins te stel. Kamlana, wat tydens die Rhodes Universiteit se 11de jaarlikse lesing van die Aartsbiskop Thabo Makhoba Ontwikkelingstrust gepraat het, waarsku die strewe na finansiële wins sonder integriteit lei tot sistemiese skade. Kamlana het die koste van hebsug op die samelewing beklemtoon n verwys na skandale soos Steinhoff. Hy sê Suid-Afrika se krisisse vereis visie en bepleit leierskap wat in waardes geanker is om blywende vertroue en volhoubaarheid op te bou:

ENG-KamlanaOnLeadership