Skip to content

Finansiele druk dryf egskeidingskoerse hoër in China se lae-inkomste streke

# Finansiele druk, veroorsaak veral deur jeugwerkloosheid en werksonsekerheid, is besig om die egskeidingskoers in armer Chinese streke op te jaag. Volgens Reuters, waarsku demograaf Yi Fuxian die egskeidingskoers vir 2024 word op 2,6 per een-duisend gereken, wat hoër as die 2,0 koers gedurende die Covid-19 pandemie. Yi sê dit is aansielik hoër as Japan se 1,5 en 1,8 in Suid-Korea. Yi sê armoede vernietig huwelike, en koppel die stygende egskeidingkoers met laer geboortekoerse en China se demografiese krisis.