Skip to content

Fikeni bevraagteken rol van intelligensie in beskerming van nasionale belange [KLANK]

# Die voorsitter van die Staatsdienskommissie, professor Somadoda Fikeni, bevraagteken of Suid-Afrika se intelligensiedienste bedreigings van nasionale belange voldoende kan identifiseer. Fikeni het voor die Madlanga-kommissie gevra of intelligensie hoofsaaklik op eksterne bedreigings fokus, in plaas van op binnelandse risiko’s. Hy voer aan dat nasionale veiligheidsprioriteite duidelik geïdentifiseer en met toepaslike vlakke van ingryping, senioriteit, kundigheid en hulpbronne verbind moet word:

ENG-Fikeni OnIntelligence