# Die Landdroshof in Bellville in Kaapstad het die terreursaak teen Ferdinand Fortuin oorgeplaas na die plaaslike Streekhof, met sy eerste verskyning op 24 April. Fortuin staan tereg op aanklagte wat verband hou met terrorisme en plofstof nadat hy na bewering gedreig het om bomme by verskeie plekke te plant, wat gelei het tot massa-ontruimings. Eric Ntabazalila van die Nasionale Vervolgingsgesag, sê hoewel die dreigemente onwaar was, vereis hierdie optrede ernstige aanklagte:
Ferdinand Fortuin-terrorismesaak word oorgeplaas na Streekhof [KLANK]
ENG-NtabazalilaOnTerrorist