# Die hoof van die Metropolisie in Tshwane, Yolande Faro, het aan die Madlanga-kommissie gesê Fannie Nkosi van die SAPD se eenheid vir Georganiseerde Misdaad in Gauteng, het geen reg het om in TMPD se verkrygingsprosesse in te meng nie. Faro sê sy was onbewus van enige betrokkenheid. Faro het beklemtoon dat enige TMPD-lede wat by oortredings betrokke is, dissiplinêre stappe kan verwag. Sy het in antwoord op kommissaris Sandile Khumalo se stellings oor politieke inmenging, ontken dat sy deur politici genader is om tenders te beïnvloed:
Faro beskuldig Nkosi van inmenging by verkryging, ontken politieke invloed [KLANK]
ENG-FaroOnNkosi