Skip to content

Fadiel Adams word om veiligheidsrede by Westville Polisiestasie aangehou [KLANK]

# Die polisie het bevestig die leier van die National Coloured Congress Fadiel Adams laat gisteraand in Durban aangekom het maar hy is nie aangekla nie en word weens veiligheidsredes by die Westville Polisiestasie aangehou. Hy is Dinsdag in Kaapstad in hegtenis geneem vir beweerde inmenging in die ondersoek na die sluipmoord op die gewese sekretaris-generaal van die ANC Jeugliga Sindiso Magaqa in 2017. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê Adams sal vandag in die Pinetown-landdroshof verskyn:

ENG MatheOnAdams