# Die polisie het die leier van die National Coloured Congress en parlementslid, Fadiel Adams, by sy parlementêre dorpshuis in Kaapstad in hegtenis geneem nadat hy homself nie oorgegee het nie. Hy word gesoek vir bedrog en regsverydeling wat verband hou met die moordsaak van die ANC-raadslid Sindiso Magaqa. Adams het onderweg na die Grassypark-polisiestasie gesê hy het aangedui hy is bereid om saam te werk:
Fadiel Adams in hegtenis geneem nadat hy versuim om by polisie aan te meld
ENG-AdamsOnArrest