# Die National Coloured Congress se leier, Fadiel Adams, sê hy glo hy word geteiken weens sy uitsprake oor die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, en lede van die taakspan oor politieke moorde. Dit volg na ʼn klopjag Saterdag by sy vorige woning in Mitchells Plain, Kaapstad. Mkhwanazi het voor die Madlanga-kommissie getuig, waar hy Adams beskuldig het dat hy vertroulike inligting van Misdaadintelligensie verkeerd hanteer het. Adams sê hy is onskuldig en weet nie waarom daar ʼn lasbrief vir sy inhegtenisneming is nie:
Fadiel Adams beweer hy is in die visier oor sy uitsprake teen Mkhwanazi [KLANK]
ENG AdamsOnInnocence