Skip to content

Europese Parlement aanvaar sy prioriteite vir COP30 [KLANK]

# Die Europese Parlement het sy voorkeure aanvaar vir die Verenigde Nasies se Klimaatsveranderingskonferensie in Brasilië volgende maand. COP30 sal fokus op pogings wat nodig is om aardverwarming tot 1,5 grade Celsius te beperk, en vordering met die finansieringsbeloftes wat op COP29 gemaak is. ‘n Lid van die Europese Parlement, Lídia Pereira, sê hulle wil hê dat lande hul billike deel moet bydra tot die verskaffing van voldoende klimaatsfinansiering:

ENG PereiraOnCOP30