Skip to content

EU waarsku handel met VSA kan uitgewis word as ‘n 30% tarief gehef word [KLANK]

# Die Europese Unie waarsku sy handel met die VSA kan uitgewis word indien president Donald Trump sy dreigement uitvoer om ‘n 30-persent-tarief op invoere op die 27-nasies-blok in te stel. Die bilaterale handelsverhouding tussen die EU en die VSA verteenwoordig byna 30-persent van die wêreldwye handel in goedere en dienste. Trump het die EU herhaaldelik tereggewys oor wat hy as onbillike handelspraktyke beskou. Die EU-handelskommissaris, Maroš Šefčovič, sê hulle benader die gesprekke met Amerika te goeder trou en konstruktief:

ENG ŠefčovičOnTrade