Skip to content

EU tref teenmaatreëls teen Trump se staal- en aluminiumtariewe [KLANK]

# Die Europese Unie sê in reaksie op die Amerikaanse tariewe op staal- en aluminiuminvoere dat hy ooreenstemmende teenmaatreëls op Amerikaanse invoere gaan instel. Die VSA het van Woensdag af ‘n 25-persent tarief op staal- en aluminiuminvoere ingestel. Amerika is die tweedegrootste uitvoermark vir Europese vervaardigers wat 16-persent van sy totale uitvoere verteenwoordig. Die president van die EU, Ursula von der Leyen sê die tariewe ontwrig verskaffingskettings en bring onsekerheid in die ekonomie:

ENG LeyenOnTariffs