# Europese Unie-lande het ooreengekom om sanksies teen Iran uit te brei om dié in te sluit wat die Seestraat van Hormoes versper. Die voortgesette versperring van die deurgang wat normaalweg ‘n vyfde van die wêreld se olie- en vloeibare aardgas-voorraad hanteer, veroorsaak kommer in Europa, wat staatmaak op ingevoerde stralerbrandstof. Die Europese Kommissie se visepresident, Kaja Kallas, sê vryheid van beweging is ʼn hoeksteen van internasionale maritieme reg:
EU stem in om sanksies teen Iran uit te brei om dié in te sluit wat Seestraat van Hormoes versper [KLANK]
ENG KallasOnStraitOfHormuz