# Die eThekwini-munisipaliteit het die metro se begroting van 70,9-miljard-rand vir die 2025/2026-boekjaar aanvaar. Die begroting gee voorkeur aan die herstel van infrastruktuur en ekonomiese ontwikkeling. Burgemeester Cyril Xaba sê die aangepaste tariefverhogings is ʼn hoogtepunt in die begroting. Hy sê dit sluit in ʼn 12,72-persent verhoging in die elektrisiteitstarief volgens die Nasionale Energiereguleerder se riglyne, terwyl die watertarief van 15-persent tot 13-persent verlaag word:
eThekwini se R70,9-miljard vir die 2025/2026-boekjaar word aanvaar [KLANK]
ENG CyrilonAdopts