# Die burgemeester van eThekwini in KwaZulu-Natal, Cyril Xaba, het die program vir die Lente-skoonmaakmaand bekend gestel in Glenugie-park. Dit sluit ‘n reeks bedrywighede in om ‘n skoon, gesonde en volhoubare omgewing te bevorder. Xaba het maatskaplike vennote in die metro gevra om aan die projek deel te neem en beklemtoon dat dit ‘n gesamentlike verantwoordelikheid is om die stad skoon te hou:
eThekwini se burgemeester maak program bekend vir Lente-skoonmaakmaand [KLANK]
ENG XabaonClean-UP