Skip to content

eThekwini op hoë gereedheidsgrondslag terwyl gure weer voortduur [KLANK]

# Die eThekwini Munisipaliteit versoek inwoners om uiters versigtig te wees tydens die gure weerstoestande wat tot môre sal voortduur. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n vlak 4-weerwaarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reën en wydverspreide buie in die hele KwaZulu-Natal. Die munisipaliteit se woordvoerder, Gugu Sisilana, sê die aanhoudende reën kan lei tot die oorstroming van paaie en nedersettings, gevaarlike bestuurstoestande, skade aan infrastruktuur en die vernietiging van modderhutte:

ENG GuguonImclement