# Suid-Afrikaners kan ‘n winter sonder beurtkrag verwag. Die ergste wat verwag kan word, is Fase 2-onderbrekings. Die kragvoorsiener se wintervooruitsigte is gegrond op verwagte onderbrekings van tussen 13-duisend Megawatt en 15-duisend Megawatt. Eskom se uitvoerende hoof, Dan Marokane, beklemtoon die herstel van Medupi-eenheid 4, Kusile-eenheid 6 en Koeberg-eenheid 1 sal na verwagting ongeveer twee-duisend-500 Megawatt by die netwerk voeg, wat kragvoorsiening tydens spitstye sal versterk:
Eskom voorspel beurtkragvrye winter met Fase 2 op die ergste [KLANK]
ENG-MarokaneOnLoad-shedding