# Eskom sê hy beplan om ‘n totaal van twee-duisend-550-megawatt se opwekkingsvermoë beskikbaar te stel voor Maandag se aand-spitstyd, om ‘n bestendige netwerk te verseker voor ‘n koue week. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het vroeër aangekondig dat erge en ekstreme winterweer Suid-Afrika hierdie naweek tot volgende week sal tref. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die nutsmaatskappy verwag ‘n toename in die aanvraag as gevolg van die ongunstige weerstoestande:
Eskom voeg twee-duisend-550 megawatt by netwerk voor koue week [KLANK]
ENG DaphneonColdWeek