Skip to content

Eskom voeg meer opwekkingskapasiteit by om netwerkbestendigheid te versterk [KLANK]

# Eskom sê die kragstelsel toon steeds verbeterde veerkragtigheid al kom die winter nader. Daar was tot dusver geen kragonderbrekings in die huidige boekjaar nie. Die woordvoerder, Daphne Mokwena, sê Eskom voeg vandag meer as drie-duisend megawatt opwekkingskapasiteit by die nasionale netwerk om bestendige kragvoorsiening te versterk voor die weeklikse piek-aanvraag-tye:

ENG MokwenaONGrid