# Suid-Afrika het vir 105 agtereenvolgende dae nie beurtkrag gehad nie, met die Energie Beskikbaarheidsfaktor wat tussen 64-persent en 75-persent wissel. Eskom-woordvoerder Daphne Mokoena sê hierdie mylpaal bou voort op 352 beurtkragvrye dae in 2025. Die nutsmaatskappy skryf dit toe aan volgehoue verbeterings in sy opwekkingsnetwerk, laer onbeplande onderbrekings en bestendige netwerkprestasie. Sy beklemtoon Eskom het aan meer as 97-persent van die winteraanvraag voldoen en beplan om volgende week vierduisend-800-megawatt weer in diens te stel:
Eskom vier 105 dae sonder beurtkrag [KLANK]
ENG-MokoenaOnPower