Skip to content

Eskom verwyder meer as ’n miljoen klante se ladingverminderingskedule [KLANK]

# Eskom sê hy het aansienlike vordering gemaak met sy program om ladingvermindering te staak en meer as ʼn miljoen klante is van die skedules verwyder. Dit verteenwoordig 65-persent van die 1,69-miljoen klante wat op die program was. Eskom-woordvoerder Daphne Mokwena sê die ladingverminderingsprogram het aanvanklik  23,5-persent van die kragvoorsiener se 7,2-miljoen klante geraak, maar danksy die program word slegs sowat 8,3-persent tans geraak:

ENG MokwenaONPerformance