# Eskom verwelkom die ondertekening van ‘n gasvoorsieningsooreenkoms met Zululand Energy Terminal en beskryf dit as ‘n belangrike stap na grootskaalse gasaangedrewe kragopwekking. Raadsvoorsitter Mteto Nyati sê die ooreenkoms weerspieël Eskom se hernude fokus om Suid-Afrika se ekonomiese groei op ‘n volhoubare manier aan te vuur. Hy sê gas en hernubare energie sal mekaar aanvul om die betroubaarheid van die kragnetwerk te verbeter, dieselverbruik te verminder en die langtermyn-energie-oorgang ondersteun:
Eskom verwelkom gasvoorsieningsooreenkoms as mylpaal vir energiesekerheid [KLANK]
ENG-NyatiOnGas