# Eskom sê hy bly gefokus op ‘n gebalanseerde en uiteenlopende energie-kombinasie gegrond op steenkool- en kernenergie, terwyl gas, hidro- en hernubare krag stelselmatig deel sal word daarvan. Die kragvoorsiener het ‘n tender uitgereik vir privaat vennote in ‘n afsonderlike hernubare energie-onderneming om hernubare krag vinniger in werking te stel. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê daar is reeds minstens twee gigawatt se skoon-energieprojekte in die pyplyn vir volgende jaar:
Eskom versnel die inwerkingstelling van oplossing vir hernubare energie [KLANK]
ENG MokwenaOnNewEntity