Skip to content

Eskom beweeg van energiesekerheid na bekostigbaarheid [KLANK]  

# Die voorsitter van die Eskom-raad, Mteto Nyati, sê die kragvoorsiener fokus nou op bekostigbaarheid nadat groter stabiliteit bereik is, met ‘n energiebeskikbaarheidsfaktor van ongeveer 70-persent. Hy het by die Johannesburg Mynbou-indaba, gesê Eskom beoog om elektrisiteitstariewe in ooreenstemming te bring met inflasie terwyl skoner steenkool en nuwe inkomstestrome ondersoek word. Hy sê die stryd teen korrupsie bly die hoogste prioriteit, met tegnologie en vennootskappe wat aanspreeklikheid versterk:

ENG-NyatiOnEnergy