Skip to content

Eskom verleng hersiening van diesel-kontrakondersoek [KLANK]

# Eskom sê die onafhanklike ondersoek na moontlike onreëlmatighede met die verkryging van dieselbrandstof en bergingskontrakte sal nou eers einde Augustus voltooi wees. Daar is voorsien dat die regsontleding teen 31 Julie voltooi sou wees. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokoena, sê verdere dokument-ontleding en -vertolking, aanvullende onderhoude en oorweging van bepaalde regsaspekte van die bestuur van kontrakte is nodig. Sy sê tugstappe duur voort teen die geïdentifiseerde verkrygingsbeamptes:

ENG MokoenaOnInvestigation