# Eskom sê sy agterstallige forensiese ondersoekprojek vorder nadat ‘n tender uitgereik is vir spesialisondersoekers vanaf 1 September. Dit kom te midde van onreëlmatige dieselverkrygingskontrakte ter waarde van miljarde, en verliese weens spookverkope, wat die kragvoorsiener meer as 20-miljard-rand oor drie jaar gekos het. Eskom-woordvoerder Daphne Mokwena sê die kragopwekker se forensiese ondersoekfunksie is ‘n kritieke komponent van sy bestuurs-, versekering- en gevolgbestuursraamwerk:
Eskom soek spesialisondersoekers om agterstand in forensiese sake aan te pak [KLANK]
ENG MokwenaONBacklogProject