# Eskom sê hy lewer steeds betroubare krag aan Suid-Afrika. Die woordvoerder van die nutsmaatskappy, Daphne Mokwena, sê onbeplande verliese as gevolg van onderbrekings is steeds daadwerklik onder die tienduisend-megawatt-drempel, naamlik seweduisend-394-megawatt. Sy sê dit weerspieël volgehoue strukturele verbeterings in aanlegprestasie, gedryf deur die voortdurende toepassing van die opwekkingsherstelplan:
Eskom sê opwekkingsherstelplan werp steeds vrugte af [KLANK]
ENG DaphneonDividends