# Eskom het die eerste keer in agt jaar ʼn wins van 16-miljard-rand na belasting getoon vir die volle jaar wat in Maart 2025 geëindig het. Die vorige jaar het die instelling ʼn verlies van 55-miljard-rand gehad. Die kragverskaffer skryf sy wins grootliks toe aan die ongewilde 12,74-persent standaard-tariefverhoging, ondersteuning met skuldverligting, en ʼn 14-persent afname in basiese energiekoste. Eskom se uitvoerende hoof, Dan Marokane, sê hulle belê winste weer in nasionale bates:
Eskom se omkeerstrategie werp vrugte af en toon eerste wins in agt jaar [KLANK]
ENG MarokaneOnProfitability