# Eskom sê die kragstelsel is steeds bestendig, wat dit in staat stel om effektief aan die winter-elektrisiteitsvraag te voldoen. Daar is aan meer as 97-persent van die elektrisiteitsaanvraag gedurende die winterseisoen en tot dusver in die finansiële jaar voldoen. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê wanneer stelselbeperkings wel ontstaan, word dit bestuur deur die gefokusde gebruik van noodreserwes gedurende oggend- en aandspitstydperiodes:
Eskom sê hulle kon effektief aan die winter se elektrisiteitsvraag voldoen [KLANK]
ENG DaphneonElectricityDemands