Skip to content

Eskom sê gemiddelde onbeplande weeklikse onderbrekings het gedaal [KLANK]

# Eskom het bekendgemaak dat sy gemiddelde weeklikse onbeplande kragonderbrekings tot nege-duisend-252-megawatt gedaal het. Eskom se woordvoerder, Daphne Mowena, sê dit is ‘n beduidende afname van vyf-duisend-655-megawatt van die 14-duisend-907-megawatt in dieselfde tyd verlede jaar, gelykstaande aan meer as die nominale vermoë van die Kusile-kragstasie. Sy sê die verbetering word ook in die onbeplande kapasiteitsverliesfaktor weerspieël wat in die afgelope jaar van 30,76-persent tot 19,57-persent verbeter het en ‘n daling van 11,19-persent verteenwoordig:

ENG MokwenaONDeclined