Skip to content

Eskom maak groot veranderinge aan sy leierskap [KLANK]

# Eskom het Agnes Mlambo van 1 Augustus aangestel as waarnemende groepshoof van Verspreiding. Die huidige groepshoof, Monde Bala, is oorgeplaas as tussentydse uitvoerende hoof van die Nasionale Transmissiemaatskappy van Suid-Afrika. Bala volg Segomoco Scheppers op wat in 2024 gesekondeer is as hoof van die transmissiemaatskappy en nou na die kragverskaffer terugkeer. Eskom-woordvoerder Daphne Mokwena sê Mlambo bring meer as 17 jaar se ondervinding na die rol:

ENG MokwenaOnAppointments