# Eskom sê hy beplan om voor spitstyd vanaand en deur die week altesaam twee-duisend-835 megawatt opwekkingsvermoë weer in diens te stel. Dis ʼn poging om die bestendigheid van die land se elektrisiteitsnetwerk te versterk. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die beskikbare opwekkingsvermoë is tans 28-duisend-776 megawatt:
Eskom koppel hierdie week weer 2 000-megawatt aan die kragnetwerk [KLANK]
ENG DaphneonReturn