# Eskom sê eenheid twee van die Koeberg-kernkragstasie in Kaapstad het gister onbepland uitgeskop terwyl dit op volle vermoë gewerk het. Dit het uitgeloop op die veilige afsluiting van die eenheid, maar dit sal na verwagting binne 48-uur weer by die nasionale netwerk ingeskakel word. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die eenheid het onverwags uitgeskop terwyl daar gewerk is aan eenheid een, wat tans van lyn is vir sy langtermyn-bedryfsprogram:
Eskom het instel van beurtkrag vermy nadat Koeberg se eenheid 2 uitgeskop het [KLANK]
ENG MokwenaOnKoebergTrip