# Eskom was suksesvol met die handhawing van ‘n bestendige netwerk en voldoen aan die hoë winter-elektrisiteitsaanvraag. Suid-Afrika het sedert 16 Mei verlede jaar 428 agtereenvolgende dae sonder beurtkrag aangeteken. Woordvoerder Daphne Mokwena sê die kragstelsel se veerkragtige prestasie is die gevolg van Eskom se Opwekkingsherstelplan, wat ‘n Energiebeskikbaarheidsfaktor van 65,46-persent toon. Sy sê in die vorige boekjaar was kragonderbrekings in April en Mei verlede jaar beperk tot slegs 26 uur oor vier dae:
Eskom handhaaf sterker stelselprestasie tydens verhoogde winteraanvraag [KLANK]
ENG MokwenaONDemand