Skip to content

Eskom gaan meer opwekkingsvermoë in die netwerk plaas om netwerkbestendigheid te versterk [KLANK]

# Eskom sê hulle beplan om die week altesaam een-duisend-715-megawatt se opwekkingsvermoë in die netwerk terug te plaas om die netwerkbestendigheid verder te versterk. Die woordvoerder van die kragverskaffer, Daphne Mokwena, sê Eskom het gedurende die tydperk tussen 10 en 23 Oktober vanjaar gemiddeld nege-duisend-954 megawatt in onbeplande onderbrekings aangeteken. Sy sê dit is ‘n verbetering van die 11-duisend-155-megawatt gedurende dieselfde tydperk verlede jaar:

ENG DaphneonStability