Skip to content

Eskom bring nog opwekkingsvermoë terug om die netwerk verder te versterk en bestendig te maak [KLANK]

# Eskom sê hulle beplan om ‘n totaal van drie-duisend-380-megawatt se opwekkingsvermoë in die netwerk terug te bring voor vanaand se spitstyd, en deur die komende week. Dit is om die bestendigheid van die netwerk verder te versterk. Die woordvoerder van die kragverskaffer, Daphne Mokwena, sê tussen 3 en 9 Oktober is ‘n gemiddeld van tien-duisend-835-megawatt in onbeplande onderbrekings aangeteken, ‘n beduidende verbetering in vergelyking met die 11-duisend-920-megawatt gedurende dieselfde tydperk verlede jaar:

ENG DaphneonReturn