Skip to content

EMPD-woordvoerder aangesê om terug te staan in ondersoek oor CAT VIP-bloulig-sage [KLANK]

# Die woordvoerder van die Ekurhuleni Metropolisie, Kelebogile Thepa, sê sy het opdrag ontvang om terug te tree nadat sy die stadsbestuurder se kantoor versoek het om ‘n gesamentlike reaksie op medianavrae oor die CAT VIP-bloulig-sage uit te reik. Thepa het voor die Madlanga-kommissie getuig haar voorstel was daarop gemik om teenstrydige verklarings te vermy en tegniese akkuraatheid te verseker. Sy voeg by dat die stadsbestuurder, Imogen Mashazi, se ingryping baie min gedoen het om die storm te bedaar, en verwys na openbare verwarring oor bewerings oor eienaarskap van EMPD-voertuie:

ENG-ThepaOnWork