# Die adjunkhoof van die Ekurhuleni Metropolisie, Julius Mkhwanazi, is met onmiddelike ingang geskors. Dit volg op verskeie getuienisse voor die Madlanga-kommissie wat Mkhwanazi verbind met beweerde korrupte transaksies. Dit sluit in die magtiging van blouligvoorregte vir die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala en die toekenning van tenders sonder die voorgeskrewe prosesse.
EMPD-adjunkhoof Julius Mkhwanazi met onmiddelike ingang geskors