# Die burgemeester van Ekurhuleni, Nkosindiphile Xhakaza het ANC-lede aangespoor om die 108ste herdenking van voormalige partypresident Oliver Tambo te gebruik om hul politieke verbintenis tot diens te hernu. Tydens ‘n kransleggingseremonie by die Tamboville-begraafplaas beskryf die burgemeester Tambo en sy vrou, Adelaide, as gedissiplineerde, etiese en visionêre leiers wie se nalatenskap steeds Suid-Afrika se bevrydingsideale rig:
Ekurhuleni se burgemeester moedig ANC aan om hom weer tot Tambo se waardes te verbind [KLANK]
ENG-XhakazaOnTambo