# Die Stad Ekurhuleni se Ramp- en Noodbestuursdienste bly op hoë gereedheidsgrondslag te midde van uiterse koue temperature. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê ‘n intense lae afsny-stelsel, wat gewoonlik saam met erge winterweer voorkom, sal Suid-Afrika se weer na verwagting oor die naweek tot volgende week beïnvloed. Die woordvoerder van die nooddienste, William Ntladi, sê ‘n beduidende en drastiese daling in dagtemperature word verwag:
Ekurhuleni op ‘n hoë gereedheidsgrondslag te midde van uiterste koue temperature [KLANK]
ENG WilliamonHighAlert