Skip to content

Ekonoom waarsku BTW-verrassing los nie fiskale krisis op nie [KLANK]

# ‘n Ekonoom aan die Stellenbosse Bestuurskool, André Roux, sê om BTW onveranderd te hou is goeie nuus, maar hy waarsku die regering moet nog ‘n groot begrotingsgaping regstel. Hy voeg by met die laer ekonomiese groei wat  verwag word, sal belastinginkomste selfs verder krimp. Roux glo die beste oplossing is om verkwistende staatsbesteding te besnoei en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens te help met sy vermoë om onbetaalde belasting in te vorder:

ENG RouxOnFiscalCrisis