# ‘n Senior ekonoom, by FNB, Siphamandla Mkhwanazi, sê die vertroue in die bousektor het in die tweede kwartaal vanjaar vanaf 41 in die eerste kwartaal, tot op 36 gedaal. Hy sê die laer saamgestelde lesing was grootliks te wyte aan ‘n 24-indekspunt-daling in die vertroue van hardeware-kleinhandelaars. Mkhwanazi sê egter die sakestemming van hoofbouwerk- en subkontrakteurs is ook merkbaar laer:
Ekonoom van FNB sê vertroue in bousektor daal in tweede kwartaal [KLANK]
ENG SiphamandlaonLosesGround