Skip to content

Ekonoom sê voorgestelde BTW-verhoging is nie meer nodig nie [KLANK]

# Die ekonoom Dawie Roodt sê dis nie meer nodig om BTW met 0,5-persentasiepunte te verhoog nie aangesien die Suid-Afrikaanse Inkomstediens byna tien-miljard-rand meer as verwag ingevorder het. Die voorgestelde BTW-verhoging is ʼn groot struikelblok in die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se nasionale begroting waaroor vandag in die Parlement gestem word. Roodt sê die Inkomstediens was onlangs baie doeltreffend om betalers van persoonlike inkomstebelasting in die net te vang:

ENG DawiesonIncreasing